Die prys van 'n roomyskoek sluit fizzers en soet "puffs", asook kersies vir die koek, in.
Elke ouer is verantwoordelik om by die Klasjuffrou uit te vind of daar kinders met allergiee is en om self 'n alternatief te voorsien, indien nodig.