Die Somerstel en Winterstel sluit elk 1 x paslaken en 1 x kussingsloop, met u kind se naam op, in. Slegs in grys beskikbaar.
Die sak vir die beddegoed, met u kind se naam op, kan apart bestel word. (Kies tussen pienk of blou)
Bestellings neem ongeveer 2 weke.
