R660 vir 'n stel van 4 hempies.
Die totale bedrag is afbetaalbaar oor 2 maande en sal op u skoolfondsrekening gehef word.
Die hempies is "true to size". Kies dus die grootte wat u kind tans dra. Bestellings neem 2 - 3 weke vir aflewering.