Home/Store/Items Te Huur
Huur vir Yuka
+2

Huur vir Yuka

R650.00
Kies 'n Opsie
Familiekode en Van
Enter your text
Datum waarop springkasteel afgehaal word by die skool (enige tyd tussen 9:00 en 17:00)
Please choose a date
Deur voort te gaan met hierdie transaksie, stem ek in om die Bepalings en Voorwaardes, Verhuringsvoorwaardes en Algmene Veiligheidsreels te onderteken, wat per epos aan my gestuur sal word. Geen ouer sal toegelaat word om die springkasteel te huur sonder ondertekening van hierdie dokument nie. JA/NEE
Enter your text
Maak jou partytjie of funksie ekstra pret en huur vir "Yuka", ons groot springkasteel.
In stock
Product Details

Spesifikasies van die Yuka-springkasteel: 7m x 3m

Maandae - Donderdae: R650 per dag.

Naweke: R750 van Vrydag - Sondag. Bring asb. weer vir Yuka Maandag voor 8:00 terug skool toe.

Show More
Share this product with your friends
ShareSharePin it
Huur vir Yuka
  • My Account
  • Track Orders
  • Shopping Bag
Display prices in:ZAR
Skip to main content
Speel-Speel Aanlyn Winkel
Menu
Produkte
2024 Speel-Speel Skool
Report Abuse
Powered by Lightspeed