Maak jou partytjie of funksie ekstra pret en huur vir "Tjaloepie", ons waterwurm.
Kies 'n Opsie
Familiekode en Van
Enter your text
Datum waarop waterwurm afgehaal word by die skool (enige tyd tussen 9:00 en 17:00)
Please choose a date
Deur voort te gaan met hierdie transaksie, stem ek in om die Bepalings en Voorwaardes, Verhuringsvoorwaardes en Algmene Veiligheidsreels te onderteken, wat per epos aan my gestuur sal word. Geen ouer sal toegelaat word om die waterwurm te huur sonder ondertekening van hierdie dokument nie. JA/NEE
Enter your text
In stock
Product Details
Spesifikasies van die Tjaloepie-waterwurm: 10m x 1.5m
Maandae - Donderdae: R450 per dag.
Naweke: R550 van Vrydag - Sondag. Bring asb. weer vir Yuka Maandag voor 8:00 terug skool toe.